+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuutgeboude drieslaapkamer huis op semi-waterfront erf te koop in Port Owen -172 (VERKOOP) R1,575,000

VERKOOP

Gerieflike ruim gesinswoning nuut gebou.  Jy het jou eie privaat stukkie waterfront waar jy jou eie jetty kan sit.

Drie slaapkamers, twee badkamers en baie ingeboude kaste.

Oopplan leefarea met ingeboude braai en skuifdeure wat oopmaak na die waterfront.

Groot oopplan kombuis met opwaskamer.  Dubbel motorhuis.

N ware winskoop teen hierdie prys.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap