+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuutgeboude moderne drie slaapkamer huis met aparte twee slaapkamer woonstel te koop in Langebaan (VERKOOP) R3,360,000

VERKOOP

Die hoof woning bestaan uit drie slaapkamers.  Op die boonste vloer n slaapkamer met ruim en-suite badkamer.  Ook n moderne oop plan kombuis met waskamer en ruim kaste.   Groot leef / ontspannings area met ingeboude braai en pragtige uitsigte.

Op die grondvloer is n waskamer en studeerkamer beide met aparte ingang.  Die ander twee slaapkamers het ook beide vol ruim badkamers.

Aparte gaste toilet, dubbel garage met automatiese deure.  Aluminium vensters en groot aluminium deur.

Twee slaapkamer woonstel apart gebou met twee ruim en-suite badkamers.  Oop plan kombuis met ruim leefarea.  Aparte gaste toilet.  Onderdak ingeboude braai met see uitsigte.  Ruim dubbel afdak.

Grasperk met besproeiing en die res netjies geplavei.

Skakel my nou om die uitsonderlike eiendom te besigtig!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap