+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuwe drie slaapkamer huis te koop in Port Owen , Marina Verw 434 (VERKOOP) R1,390,000

VERKOOP

Hierdie nuut geboude drie slaapkamer huis is geleë in Port Owen, Marina op die Suid-Afrikaanse, Weskus. Al die slaapkamers met nuwe gehalte ingeboude kaste. Hoofslaapkamer het ‘n aansluit badkamer. Oop plan sitkamer en eetkamer met skuifdeure wat oopmaak tot gedekte buite braai area en ingeboude braai. Kombuis met opwaskamer en baie kaste. Groot dubbel motorhuis met elektriese deure. Bel my nou om besigtiging te reël!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap