+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuwe, Huis te koop in Vredenburg , Weskus Verw 1011 (VERKOOP) R870,000

VERKOOP

Netjiese Nuwe drie slaapkamer huis te koop in Vredenburg. Veilige stil kompleks.

Ideaal vir nuwe Huiseienaars of afgetrede egpare. Al wat jy nodig het.

Drie slaapkamers, een aansluit badkamer. Een aparte volledige badkamer. Oopplan leefarea / kombuis met binnebraai. Patio met privaat tuin. Alles gedoen in Weskus styl.

 

Kontak my gerus vir meer inligting en besigtiging!

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

 

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap