+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuwe en ruim huis te koop in Port Owen , Weskus Verw 789 (VERKOOP) R1,350,000

 VERKOOP

Die twee slaapkamer huis is gerieflik ruim met ‘n muur tot muur ingeboude kaste. Hoofslaapkamer met volledige aansluit badkamer. Oopplan kombuis met opwaskamer. Oopplan sitkamer en eetkamer met skuifdeure na ‘n onderdak braai area met ingeboude braai.

Netjies en gevestigde tuin met besproeing. Groot omheinde agterplaas. Dubbel motorhuis.

Bel my nou om hierdie baie netjies eiendom te besigtig.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap