+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuwe Twee slaapkamer huis te koop in Laaiplek, Velddrif Verw 1002 (VERKOOP) R790,000

VERKOOP

Hierdie perfekte, netjiese twee slaapkamer huis is nou te koop teen ‘n winskoop prys! Aantreklike en praktiese kombuis met genoeg kas spasie. Gas stoof plate en elektriese oond plus induksie plaat. Oopplan sitkamer en eetkamer. Beide slaapkamers het aansluit badkamers met stort, toilet en wasbak.

Enkel motorhuis.

Hierdie huis is gevul met al die ekstras wat jy benodig .. Ekstras sluit in:

Boorgat met watertenk, Alarm stelsel , Sonkrag geyser , Geïsoleerde plafon ( aerolite ) , Diefwering , Veiligheidshek , Lae onderhoud tuin , Geplavei en ommuur aan drie kante.

Bel ons nou en moet nie uit mis op hierdie winskopie eiendom !

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap