+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuwe Vier slaapkamer Huis te koop in Langebaan, Wes-Kaap Ref 1017 R2,995,000

Splinter Nuwe Vier slaapkamer huis te koop in Langebaan, Weskus. Geleë in die bekende Country Club. Rustige omgewing  in hierdie Cul de Sac.

Hierdie groot pragtige huis bied 3 motorhuise. Een ekstra diepte en hoogte vir ‘n groot boot. Die boot huis is gekonnekteer met die dubbele motorhuis wat lei tot die Opwaskamer. Bied baie ruimte.

Die groot oopplan leefarea is ruim met ‘n braai-area en sitkamer, ‘n moderne kombuis met aparte eiland en Groot Opwaskamer.

Daar is vier slaapkamers, twee en-suite en Een volle Ruim badkamer.

Een En-suite slaapkamer met aparte ingang bied die geleentheid vir ‘n studeerkamer of  kantoor vir iemand wat werk van die huis af.

Pragtige ingangsportaal.

As jy vinnig genoeg aksie neem kan jy jou eie kleure en afwerkings kies !!!

 

Kontak my gerus vir besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

 

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap