+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vier slaapkamer huis te koop in Langebaan, Wes-Kaap Verw. 1018 R2,690,000

Splinter nuwe vier slaapkamer huis te koop in Langebaan, Weskus, geleë in ‘n stil Cul de Sac.

  • Die huis bied ‘n groot oopplan leefarea met braaikamer/ sitkamer/ eetkamer 
  • Moderne kombuis met eiland noek en opwaskamer en baie kaste 
  • Vier ruim slaapkamers. Hoofslaapkamer met volledige, aansluit badkamer, 
  • Drie badkamers (twee volle badkamers en een met net ‘n stort) 
  • Drie motorhuise met ‘n deur wat toegang gee tot die ingangsportaal.
  • Ingeslote agterplaas bied privaatheid.

 

Kontak my gerus vandag vir besigtiging

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink:

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234

Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap