+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ongelooflik winskoop vir ‘n 4 slaapkamer Visserman’s Huisie in Velddrif – Verw: 432 (VERKOOP) R810,000

VERKOOP

Hierdie 4 slaapkamer visserman’s Huisie is slegs een terug van die Bergrivier en naby die beroemde Bokkomlaan. Hoofslaapkamer en-suite. Twee badkamers. Ruim oopplan plaas kombuis, sitkamer en eetkamer. Buite geboude braai en onthaal area. Enkel motorhuis. Groot omheinde plot van 1460sqm.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap