+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Op Mykonos-drumpel is die ideale huis in Langebaan!!LBN124 R1,499,000

Trek net in! Goed versorgde 3 slaapkamers, 3 badkamers, oop plan sitkamer, eetkamer en kombuis met ingeboude braai. 2 en-suite badkamers. Hoof slaapkamer bo met ‘n en-suite badkamer en ‘n balkon, Groot tuin met palisadeheining. Naby die strand, winkelsentrum, privaatskole en die beroemde Mykonos-oord. Daghospitaal en tandartse ook naby. Kontak Rene om hierdie eiendom te sien Sel: +27818690808 E-pos: rene@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap