+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Op Mykonos se drumpel, Toesluit en gaan eenheid in Langebaan!! 109 R1,450,000

Baie netjiese 2 slaapkamer, 2.5 badkamer meenthuis naby die gewilde mykonos oord en casino. Loop afstand na die strand. Naby winkelsentrum en vulstasie. Daghospitaal en 2 private skole naby.


Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap