+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PARADYS VIR DIE VOÉL LIEFHEBBERS IN MYBURGH PARK TE VERKOOP !!LBN128 R2,295,000

Pragtige siersteen dubbelverdieping huis met 4 slaapkamers en 3.5 badkamers om jou huis te maak. Oopplan sitkamer eetkamer en kombuis op die grondvloer. Een slaapkamer met ‘n badkamer

Eerste vloer : Groot onthaalarea met ingeboude braai en kombuis wat uitloop  op ‘n toegeboude patio met ‘n  pragtige uitsig oor die strandmeer. 3 Slaapkamers bo met 2 badkamers ensuite en ‘n gastetoilet. Huis kan maklik verdeel word vir 2 gesinne. 3 Garages met 3de een groot genoeg vir ‘n karavaan of boot. Groot wendy huis in die tuin wat maklik omskep kan word in ‘n oumawoonstel  of tienerpad. Pragtige gevestigde tuin met groot bome en ‘n voëllewe wat ure lank vermaak. ‘N 2200 liter watertenk help om die tuin groen te hou. Geplavei en genoeg ruimte om ‘n paar motors te parkeer. Naby die strand en die winkels en restaurante.

Kontak Rene om hierdie eiendom te besigtig

Sel: +27818690808

E-pos: rene@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap