+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PLOT EN PLAN ERWE TE KOOP IN LAAIPLEK : REF: 2250 R1,365,000

Groot geleentheid beskikbaar, by Laaiplek in ‘n omheinde komplex.

 

Plot en Plan:

136vkm huis met:

Drie kamers,

En-Suite badkamer vir die hoof slaapkamer en nog ‘n gaste badkamer.

Oop plan kombuis, leef area sowel as binne braai.

Enkel Motor Huis.

 

Voorwaardes:

Neem asseblief kennis dat die foto’s op hierdie advertensies is slegs ‘n voorbeeld. Geen planne sal aangestuur word via epos of aan kliente oorhandig word sonder die toestemming van die bouer nie. Planne kan verander word, maar sal dan ook die prys afekteur.

Kontak gerus vir enige verdere navrae.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap