+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Plot en Plan huis te koop in Vredenburg Verw 897 R1,450,000

Plot en Plan eiendom te koop in Vredenburg.
Hierdie huis sal geleë wees in 'n goeie, veilige, rustige stil voorstad. Slegs sowat 10 minute weg van die Weskus Mall wat baie bekende ondernemings bied soos Checkers, Game, Edgars, Fruit and Veg City, Panarottis, Ocean Basket, Spur ens

Die huis sal ruim wees en die volgende bied: -
• Drie slaapkamers met Ingeboude kaste
• Twee badkamers, een aansluitend tot hoofslaapkamer
• Oopplan leefarea
• Moderne kombuis met kaste en eiland noek
• Dubbel Motorhuis met ingang na die huis wat veilige en gemaklike toegang bied
Kom geniet die Weskus lewe terwyl jy slegs 15 km vanaf Paternoster - die "Griekse eiland" van SA is.

Lees meer oor Paternoster
Bel my asseblief om te besigtig !

Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap