+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Plot en plan te koop in Kersbos strand R1,452,000

PLOT EN PLAN TE KOOP IN KERSBOS STRAND

Ons het ‘n verskeidenheid erwe in Kersbosstrand en ses verskillende planne om van te kies. So die totale prys sal afhang van die plot en die plan wat jy kies.

Plot pryse begin van R355 000 – R395 000

Dit is die planpryse (sonder die plotprys)

  • Plan 1 – R1,250,000
  • Plan 2 – R1,280,000
  • Plan 3 – R1,250,000
  • Plan 4 – R1,360,000
  • Plan 5 – R1,250,000
  • Plan 6 – R1,150,000

Die huis sal bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, kombuis en opwaskamer, dubbel motorhuis en braaikamer. Plot- en planverkope kry 15% afslag op die plotprys – dus as jy besluit om een ​​van die erwe te neem en een van die planne, kry jy 15% afslag op jou plot!! Stuur my asseblief vir vmy n epos vir meer inligting hieroor. (Die huis op die foto’s is ‘n voorbeeld)


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap