+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Plot en plan woning te koop in Laaiplek. Ref:2696 R1,498,000

Plot en plan woning te koop in Laaiplek binne in die Atlantic Waves Sekeriteits kompleks.

Hierdie woning is lieflik groot beplan en idiaal vir ‘n famielie.

Die huis sal bestaan uit:

3 Slaapkamers,

2 Badkamers, (Hoofslaapkamer En-suite)

Groot oop plan kombuis en leef area sowel as ‘n dubbel motorhuis.

Atlantic Waves is gelee in Laaiplek.  Hierdie sekeriteits kompleks is een van drie en al drie het toegang na die see.  Daar is ‘n hekwag sowel as elektriese omheining.

Kom leef lekker in die Weskus.

Kontak vir meer inligting.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap