+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Plot te koop in Port Owen. Ref 2082 R540,000

Groot belegging !! Met hierdie 460m ² panhandle plot kan jy jou droomhuis bou. Kom geniet die stilte en lae misdaad hier waar jou bure jou nog groet en Sondae seil met jou boot soos n droom wat bewaar word.

Bel my nou vir ‘n besigtiging


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap