+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Plot te koop met water uitsig. Ref 2533

Plot met Water uitsig te koop in Port Owen.

Port Owen is bekend vir sy selfgemaakde waterweg.  Hierdie plot het asemrowende uitsig op hierdie waterweg.

Moet nie uit mis op hierdie wonderlike geleentheid om jou droomhuis op die bekende Port Owen Marina te bou nie.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap