+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront – visserman styl huis in Port Owen, verw 340 (VERKOOP) R1,950,000

VERKOOP

Nuutgeboude vissermans cottage styl woning op die water met sy eie jetty. drie slaapkamers, twee badkamers. Oopplan kombuis met opwaskamer, sit-en eetkamer. Dubbel garage. Onderdak stoep met ingeboude braai vir daardie lekker kuier tye. Baie ekstras, vrystaande binnehuise kaggel. Ingeboude kookvlak en oond, alarmstelsel, netjiese lae onderhoud tuin en plaveisel.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap