+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Massiewe Waterfront huis te Koop in Port Owen, Weskus Verw 715 (VERKOOP) R2,150,000

VERKOOP

Ref 715 ‘n besonder mooi waterfront huis op twee erwe op die private waterweg van Port Owen, wat uitkyk oor die pragtige Admiral Island. Dit is werklik ‘n wonderlike kus eiendom en jy kan ‘n private jetty voor he. Vang vis uit die voortuin. Met hierdie prys kan jy bekostig om jou jag uit Europa te bring.

Geleë op die beste vaar waters op die Suid-Afrikaanse kus.  Hierdie pragtige huis bied ‘n watersport liefhebber ‘n toevlugsoord by die see.

Vyf slaapkamers, drie badkamers, ‘n ruim studeerkamer en drie motorhuise voorsien ruim akkommodasie en jy het steeds die plot agter om nog n huis te bou as jy wil.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap