+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige 5 slaapkamer huis, sowat 50 meter vanaf Port Owen Marina sd hoof hawe. verw 341 (VERKOOP) R1,990,000

VERKOOP

Verw A341

Pragtige uitsig oor hawe en die strand. Fantastiese ligging!

Sitkamer, eetkamer en kombuis onder. Braaikamer met ingeboude braai en kroeg, kombuis, eetkamer, sitkamer en ingeslote balkon bo.

Bediende kamer met ingeboude kaste, stort, toilet en wasbak.

Rolstoel vriendelik met ingeboude hyser.

Dubbel motorhuis en drie afdakke met plek vir karavaan of boot.

Erf omhein met pragtige gevestige tuin, fontein en besproeingsstelsel.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap