+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese drie slaapkamer gesinswoning in Port Owen, Verw 404 (VERKOOP) R1,520,000

VERKOOP

Die huis is onberispelik netjies en praat van skoonheid.

Pragtige oopplan kombuis met baie ingeboude kaste. Gerieflik grootte oopplan sitkamer en eetkamer met nuwe mooi gelamineerde vloere. Wye gang met ingeboude kaste wat lei tot die ruim Hoof slaapkamer met ‘n aansluit badkamer, twee slaapkamers en ‘n aparte badkamer.

Skuifdeure lei na buite braai area. Erf is netjies omhein wat privaatheid verskaf met ‘n baie netjiese tuin en swembad. Geplaveide are met dubbel motorhuis. Ry deur aan die eenkant van motorhuis.

Ekstra’s van hierdie eiendom sluit in: Reënwater Tenk, besproeiingstelsel, alarmstelsel en diefwering.

Moet nie die kans op hierdie wonderlike eiendom misloop nie. Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap