+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige Drie slaapkamer huis te koop in Port Owen Verw 866 (VERKOOP) R1,775,000

VERKOOP

Hierdie huis is in ‘n klas van sy eie. Onberispelike netjiese drie slaapkamer huis. Ruim sitkamer en eetkamer met ingeboude braai. Hoof kombuis met spens. Twee slaapkamers bo met sy eie kombuis, sitkamer en badkamer. Ruim bokamer (“loft”) bo kan gebruik word as ‘n vierde slaapkamer of studeer kamer. Boeiende tuin met buite braai en bedekte stoep. Baie veilige parkering met Dubbel motorhuis en waskamer. Geleë in ‘n stil en luukse omgewing. Bel ons vir meer inligting of besigtiging!

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap