+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige drie slaapkamer huis te koop. Verw 777 R1,495,000

Hierdie ideale huis wag vir ‘n nuwe eienaar. Perfek geleë. Pragtige oopplan-leefarea, eetkamer en moderne kombuis. Drie slaapkamers met ingeboude kaste. Twee badkamers. Ruim binnebraai wat oopmaak om ‘n gevoel van buite te skep. Pragtige goed versorgde tuin. Die oomblik wanneer jy in hierdie huis instap, sal jy tuis voel, so maak dit dus permanent.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap