+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige en luukse waterfront huis met woonstel en private jetty te koop in Port Owen ref 801 (VERKOOP) R3,560,000

VERKOOP

Hierdie waterfront huis is pure prag, ruim en luuks met sy eie private jetty en aparte woonstel.

Die woonstel het sy eie private ingang.

Oop plan kombuis en waskamer. Ruim oop plan sitkamer en eetkamer met braai kamer en ingeboude braai. Die skuif deure maak oop na buite kantste braai area en pragtige buite private swembad.

Die sal een van die beste kope wees in die Weskus.  Gelee na die Noord-weste, met rug teen die wind en boot is voor huis, met die mees asemrowende sonsondergange te sien.

Port Owen is gelee na aan die mooiste kusdorpe so hierdie huis is perfek gelee by waterfront en die see net ‘n paar km weg. Dus bied dit n kalm luukse en elligante lewenstyl, rus vir jou siel sal jy hier vind!

Die huis het ook drie garage’s en ‘n stoor area en werkskamer.

Uitstekend gebou wat beteken dat daar nie ‘n kraak of fout is nie, so geen herstel werk nodig nie.

Bel ons nou vir ‘n besigtiging van hierdie beeldskone waterfront eiendom!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap