+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige Familie Huis te koop in Langebaan, Verw 988 R2,790,000

Hierdie pragtige drie slaapkamer huis is geleë in die bekende Country Club in Langebaan, Weskus. Loop afstand na die Mashi Gholfbaan van Langebaan.

Eksklusiewe en luukse afwerkings regdeur die huis.

Ruim oopplan leefarea lei tot binnenshuise braai-area en kombuis. Moderne kombuis met aparte opwaskamer en inloop spens. Baie kaste. Braai area lei met skuif deure na privaat gevestigde en veilige tuin / erf met hoë mure omhein. Elektriese hek.

Goedbeplande studeer gebied.

Lugreëling geinstaleerd in leefarea en hoof slaapkamer.

Gang lei tot drie slaapkamers met ingeboude kaste. Ekstra groot Hoofslaapkamer en aansluit badkamer. Twee slaapkamers, aparte volledige badkamer.

Drie motorhuise met automatiese deure. Groot boot huis met aparte ingang.

Alarm stelsel vir bygevoegde veiligheid.

Kontak my gerus vandag om hierdie lieflike familie huis te besigtig!


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap