+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige hoekerf te koop in Dwarskersbos Verw 916 R314,000

Die 780m2 hoekerf is geleë in die gewilde gebied Kersbosstrand. Dit is die plek waar tyd stilstaan. As jy lief is walviskyk, visvang , ongelooflike sonsondergange of lang uitstappies op ‘n skoon wit strand, dan sal Dwarskersbos perfek wees vir jou.

Moenie huiwer kontak my nou vir meer inligting .

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap