+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige Huis te koop in Blue Lagoon, Langebaan Verw 987 (VERKOOP) R1,780,000

VERKOOP

Drie slaapkamer huis te koop in Langebaan, Wes-Kaap. Geleë in Blue Lagoon n Sekuriteits Beheerde Kompleks met Sekuriteits kameras en aktiewe wagte. Rustige lewe in hierdie veilige omgewing .

Pragtige moderne huis met n groot oopplan leefarea. Blootgestelde balke met pragtige kandelare. Kombuis met baie kaste.

Groot Opwas vir al jou behoeftes. Leefarea lei tot binnebraai-area wat geopen kan word met oprol blindings . Kamers is almal ruim met baie ingeboude kaste.

Hoofslaapkamer en-suite met stylvolle badkamer, Twee wasbakke. Alle kamers en die leefarea het ingeboude verwarmers . Alarmstelsel met paniekknoppies in elke kamer en leefarea. Plaveisel al rondom die huis. Het ook n dubbelmotorhuis.

Kontak my gerus vir besigtiging !

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap