+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige huis te koop in Dwarskersbos Verw 2042 R2,300,000

Het jy gedroom om jou eie huis te hê? Wel, dan is hierdie pragtige huis net die een vir jou! Dit is geleë in Dwarskersbos en is ongeveer 100m van die see. Bied jou aan:

  • Vier slaapkamers
  • Drie Badkamers
  • Oopplan moderne kombuis en leefarea
  • Braai area
  • Buite hout stoep waar jy n drankie kan geniet en luister na die golwe
  • Dubbele motorhuis met ekstra spasie vir u wasgoed

EN BAIE MEER

So jy is opsoek na ‘n vakansie huis? Wil jy nie die moeite hê om nuwe meubels te koop nie? Dan hoekom verder wag? Hierdie huis is nie net enige ‘n vrou se droom nie, dit kom met moderne meubels alles ingesluit in die verkoopprys! Moenie hierdie een laat gly nie !! Bel my nou


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap