+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige huis te koop in Port Owen. Verw 2463 R1,360,000

Hierdie pragtige huis bied jou meer as die gewone. Geleë loopafstand na die marina in ‘n veilige en goeie omgewing in Port Owen.

  • 3 ruim slaapkamers
  • 1 badkamer (aparte toilet)
  • Oopplan kombuis eetkamer en ruim sitkamer
  • Een baie ruim bachelors woonstel met badkamer en eie ingang
  • 3 onder dak parkering
  • Pragtige buite lapa met ingeboude braai

 

  • Byvoordele ingesluit: sonpaneel, watertenk, wendy huis, pooltafel, lugversorger en soveel meer

Moenie hierdie wonderlike geleenthede misloop nie. Bel my nou vir ‘n besigtiging


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap