+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige huis te koop. Verw 606 R2,100,000

Hierdie is ‘n luukse ruim drie slaapkamer huis met twee volledige badkamers geleë in Port Owen, ‘n baie gewilde en rustige omgewing.

Die huis bied jou ‘n moderne oop plan Kombuis, eetkamer en sitkamer. Braaiplek in eetkamer. Afsonderlike skottelgoed en wasgoed vertrek. Die dubbel motorhuis kom met kaste. Lae instandhouding, netjiese tuin, eiendom is meestal geplaveide.

Kontak my asseblief vir meer inligting en om hierdie uitsonderlike eiendom te besigtig!


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap