Pragtige netjiese drie slaapkamer winskopie huis te koop in Velddrif ref 420 (VERKOOP) R995,000
>VERKOOP< Die prentjie mooi drie slaapkamer huis het ‘n netjiese oop plan kombuis en leef area. Al drie die slaapkamers het ingeboude kaste. Hoof slaapkamer met aansluit badkamer. Tweede badkamer met stort en bad.
Dubbel garage, erf is toe en ‘n prag lae onderhoud en arbeid tuin.
Buite lapa met braai area.
Solar paneel en klein groen huis.
Bel ons nou vir ‘n besigtiging van die pragtige eiendom.
Deel Dit:
Print
Agent Inligting
Gebied ai Area
Velddrif
Velddrif, Weskus, 420
R995,000
- Slaapkamers: 3
- Badkamers: 2
- Soorte Eiendom: Verkoop
- Lot: 240 m²
- Bygevoeg: 3 jaar gelede
- Verwysing Nommer: 420
Geldeenheid Omskep