+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige nuutgeboude huis te koop in Langebaan met uitsigte op die Langebaan Lagoon (VERKOOP) R1,560,000

VERKOOP

Hierdie huis is ontwerp en gebou deur die beste weskus eiendom ontwikkelaars! Moderne, duur afwerking, regdeur geteël. Marmer tops, baie kaste. Geleë in ‘n stil doodloopstraat met ‘n pragtige uitsig oor die Langebaan-strandmeer. Binnenshuise kaggel vir gesellige winteraande. Binnebraai kamer. Oopplan ruim en moderne kombuis met opwaskamer. Drie slaapkamers met twee en-suite. Drie badkamers. Dubbel motorhuis met outomatiese deure. Omheinde erf. Jy moet dit sien om dit te glo! Bel my nou en moenie misloop nie!

Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap