+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige ruim Dakwoonstel te koop in Port Owen , Marina Verw 879 R2,200,000

Hierdie Ruim Dakwoonstel is luuks met spesiaal toegeruste afwerkings.

Vier slaapkamers

Vier badkamers

Oop plan Kombuis, eetkamer en sitkamer. Balkon met ingeboude braai.

“Loft” wat gebruik kan word as ‘n werkskamer, ekstra slaapkamer, kantoor, studeerkamer, ateljee, kunskamer ens.

Dubbel motorhuis en privaat parkeerplek.

Pragtige uitsigte oor die Marina – hoofhawe, die Bergrivier en St. Helenabaai.

As jy ‘n ontspanne leefstyl wil beleef wat die asemrowende sonsondergange van die weskus bewonder en veilig voel, met een van die laagste misdaadsyfers in die land, dan is dit ‘n wonderlike eiendom en koop!

Kontak my gerus vir besigtiging!


 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap