+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige See Uitsig Erf te Koop in Myburgh Park, Langebaan. Verw 2065 R570,000

  • https://youtube/c2vOX4-p09M

Moenie misloop op hierdie pragtige 667 vierkante meter erf met mooi uitsig oor die Langebaan meer. Die erf is geleë binne loopafstand vanaf die Privaat Skool en naby geleë aan die Langebaan Yacht Club waar mens heerlike drankies kan geniet terwyl jy die sonsondergang bewonder.

Erf het alreeds ringmure op aan twee kante en offer verseker baie potensiaal.

Kontak my gerus om te kom besigtig. Jy sal nie spyt wees.

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap