+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige Siersteen huis te koop in Langebaan , Weskus Ref 1010 (VERKOOP) R3,580,000

VERKOOP

Pragtige Ruim drieslaapkamer Huis te koop in Langebaan, Wes-Kaap. Splinter nuut net  2 ½ jaar oud. Die huis is baie naby aan die Seiljagklub en Privaat Skole.Pagtige Lagoon uitsig uit elke slaapkamer. Een en-suite met inloop kas. Hierdie netjiese moderne huis bied ruimte en gerief regdeur.

 

Goed gevestigde tuin met ‘n pragtige groen grasperk voor en agter. Groot Oopplan  leef area .Moderne Kombuis met Zimbabwiese graniet tops en Chinese lak kaste. Groot Opwaskamer  vir al jou behoeftes. Dubbelmotorhuis  met elektriese deur.

 

Veiligheidshekke en diefwering rondom huis. Alarmstelsel. Toegemaakte buite braai vanaf die leef area deur stapel deure met uitsig oor die strandmeer. Die pragtige tuin aan die agterkant bied ‘n lapa vir die wind. Gelamineerde vloer regdeur die huis.Teels in kombuis en badkamers.

 

Indonesiese teëls en bekleding voor die huis.

 

Daar is ‘n warmwaterpomp geïnstalleer om elektrisiteit te bespaar.

 

Pragtige huis, kontak my gerus vir besigtiging

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap