+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Drie slaapkamer huis in Sekuriteits kompleks te koop, Verw 632 (VERKOOP) R1,250,000

VERKOOP

Hierdie splinternuwe Drie slaapkamer huis in ‘n sekuriteits area in Velddrif. Die is ‘n pragtige huis in ‘n stil deel van Velddrif en ongeveer 100 meter van die Bergrivier.

Ruim Lig en Sonnige Drie slaapkamer huis met ‘n volledige familie badkamer.

Oopplan kombuis en leefarea wat lei na buite stoep. Drie slaapkamers is ‘n goeie grootte met in geboude kaste. Binne braai gee jou die ware Weskus gevoel.

Daar is ‘n ekstra area aangebou wat gebruik kan word as ‘n woonstelletjie, vierde slaapkamer, kantoor of selfs derde motorhuis.

Dubbel motorhuis.

Hierdie huis is  baie netjies en bied ‘n ideale Naweek / vakansie wegbreek minder  as 1 en ‘n half ure se ry vanaf Kaapstad. Bring jou eie kano , swem uitrusting en  familie en vriende en woon die lewenstyl van die Kaapse Weskus – Velddrif . Moenie uitmis op hierdie eiendom.

Kontak my gerus vir ‘n besigtiging!

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap