+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige Vier slaapkamer huis te koop in Velddrif Verw 909 (VERKOOP) R1,280,000

 VERKOOP

Hierdie pragtige Vier slaapkamer huis wat sentraal geleë is in Velddrif is beskikbaar vir jou. Die huis is baie modern en het ‘n groot leefarea en moderne kombuis. Dit is geleë ‘n 100 meter vanaf die Bergrivier wat ‘n geleentheid om ‘n paar watersport te doen bied.

Velddrif is ‘n klein dorpie , maar bied alles wat nodig is. Supermarkte, koffiewinkels en restaurante, banke(FNB, STANDARD, ABSA) , poskantoor , hardeware winkels , petrol en diens stasies, asook mediese dokters en tandartse . Biblioteek , 2de handse winkels, kuns galerye, handwerk winkel. Veterinêre en troeteldierwinkel, biltong en bokkoms . kwekery , karwas , gimnasium en skoonheidsalonne , fotograaf , en nog baie meer.

Bel vandag om teleurstelling te voorkom vir ‘n besigtiging.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap