+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Pragtige Visserman’s huis te koop in Port Owen Verw 964 R1,190,000

Hierdie pragtige drie slaapkamer visserman’s huis met sy ‘n artistieke gevoel is sentraal en goed geleë. Hierdie huis is minder as 100 meter van die Bergrivier. Die Bergrivier wat verskeidenheid van watersport en aktiwiteite aanbied. Voëlkyk en met ‘n skemerkelkie by sonsondergange is hoog op die agenda hier. Die huis met baie karakter het muurskilderye wat gedoen was deur ‘n plaaslike kunstenaar.

Die pragtige eiendom bied aan:

 *Semi oopplan sit en eetkamer .

* Kombuis met Gasplaat .

* Aparte opwaskamer / Waskamer .

* Braaikamer met ingeboude braai en ingeboude toonbank.

* Drie slaapkamers met ingeboude kaste .

* Bo Loft .

* Familie badkamer .

* Hoof slaapkamer met aansluit badkamer .

* Garage met ekstra stoorplek / werkruimte .

* Afdak.

Moenie uitstel nie , skakel vandag.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap