+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige waterfront huis te koop in Port Owen. Ref 2117 R3,800,000

Hierdie pragtige villa het uitsig op die seil jagte naby die hoof jaghawe.

Die groot slaapkamer het ‘n kleedkamer en studeer area en het ‘n pragtige uitsig oor die bote.  Elke slaapkamer het ‘n luukse en-suite badkamer. Daar 2 sitkamers een bo en een onder albei wat uitkyk op die water. Moderne oopplan kombuis met aparte opwas kamer en spens. Plus daar is so semi klein kombuis bo. Lieflike swembad wat ook uitkyk op die water om die warm dae af te koel. Twee balkonne staan ​​noordwes en neem een ​​van die mooiste uitsigte in die land in glorieryke Weskus weer. Hierdie villa het vloerverwarming, die beste toebehore en ‘n TV-aansluiting in elke kamer. Die tuin het ‘n gerekenariseerde sprinkelstelsel. Die huis deel ook ‘n private kaai om jou boot veilig te kom stilhou reg voor jou huis.

Geen koste is gespaar om hierdie huis gemaklik te maak nie!! Hierdie is werdlik n droom plek, so kom sien vir jou self. Bel vandag nog om n afspraak te maak.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap