+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige waterfront woonstel te koop in die Marina. Verw 479 R1,395,000

Hierdie pragtige woonstel is geleë in die Port Owen Marina met water uitsig waar jy ookal kyk. Dit is so rustig hier, jy sal voel jy is op vakansie 24/7.

Oopplan moderne kombuis met elektriese oond en ontbyt hoek. Pragtige oop woonkamer met uitsig oor die marina. Een slaapkamer met ingeboude kaste en een badkamer met bad, wasbak en toilet. Hoofslaapkamer met ingeboude kaste en kom met skuifdeure wat weer uitkyk op die water. Hoofslaapkamer het ‘n en-suite.

Grondvloereenheid, dus geen trappe met ‘n enkele motorhuis en parkeerplek voor u eenheid. Moenie hierdie juweel mis nie. Pragtige goed versorgde woonstel met uitsig wat jou asem wegneem.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap