+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige woning te koop in Port Owen: Ref 2114 R1,520,000

Pragtige woning in Port Owen te koop.

In die stilte van Port Owen, word hierdie lifelike woning gekoester.  Die kothuis geinspireerde kombuis kan mens voel is die hartklop van hierdie woning. Die leef area is groot met ‘n kagel vir die koue weskus winters.  Die twee slaapkamers is ruim en beide het badkamers. Uitgesoekte hangkaste en oudmodiese ingeboude beddins maak hierdie kamers totaal uniek. Twee “loft”kamers kan die huis afrond met nog ‘n slaapkamer, stokperdjie kamer of selfs ‘n studeerkamer of kantoor.  Die binne braai area is idiaal om mense in te onthaal, eenkant van hierdie braai loop uit in ‘n binnehof wat ook by die kombuis en agterplaas aansluit.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap