+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prima erf te koop op Admiral Island Sekuriteitskompleks, Port Owen , Verw 918 R2,050,000

Hierdie pragtige stuk oop grond is geleë op die beste plek in Admiral Island, Port Owen. Dit is een van die mees gesogte erwe. Bied ‘n pragtige uitsig , hierdie erf is die plek om jou droom huis te bou. Geniet die warm Weskus son, see , uitsig en alles wat saam weskus lewenstyl gepaard gaan. Gee my ‘n oproep vandag en maak jou drome waar!

Dit is ‘n perfekte belegging teen ‘n ongelooflike prys . Erf 1300m2 Heffings R740 per maand

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap