+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys aangepas om te verkoop!! Asemrowende woning in Port Owen – 217 (VERKOOP) R1,600,000

Hierdie ongelooflike huis is gelee in Port Owen, ‘n klipgooi weg van die Hoof Seiljag Hawe. Stap afstand na winkels, Skoonheids Salon en Spa en ‘n Restaurant.  Die woning bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers. “Coutry” styl Kombuis, Woonkamer en Eetkamer. Ingeboude Kaste dubbel Motorhuis en pragtige gevestigde tuin.

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap