+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Groot erf te koop in Port Owen Verw 268 (VERKOOP) R240,000

VERKOOP

Groot erf te koop. Mure aan twee kante.

Die is ‘n winskoop teen die prys vir die erf waar dit gelee is sowel as die grote van die erf van 850 -+ vkm in Port Owen wat ‘n lieflike plek is om in te woon. Kom en bou jou huis soos jy dit graag wil he en geniet die weskus lewe!

Bel ons nou vir besigtiging van die erf!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap