+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Pragtige, netjiese drie slaapkamer winskopie huis te koop in Velddrif ref 420 (VERKOOP) R1,100,000

VERKOOP

Die prentjie mooi drie slaapkamer huis het ‘n netjiese oop plan kombuis en leef area.

Al drie slaapkamers het ingeboude kaste, hoof slaapkamer met aansluit badkamer. Tweede badkamer het bad en stort.

Dubbel garage. Erf is toe met n prag lae onderhoud en arbeid tuin.

Buite lapa met braai area.

Solar paneel en klein groen huis.

Bel ons nou vir ‘n besigtiging van die pragtige eiendom!


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap