+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PRYS VERLAAG. VAKANSIE WONING IN DWARSKERSBOS. REF 1480 R1,400,000

Lieflike vakansie woning te koop in Slakkepas.

Hierdie wonderlike vakansie woning spog met:

3 slaapkamers

1 en-suite badkamer (hoof-slaapkamer)

1 Badkamer en 1 Toilet.

Hierdie woning is in ‘n sekuriteits kompleks slegs 1 minuut van die bekende Dwarskersbos strand.

Die kompleks het ook sy eie swembad en ontspannings area.

Moet nie uitmis op hierdie geleentheid nie.

Kontak vir besigtiging.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap