+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys verminder! Fishermans Cottage styl meenthuis in Velddrif. verw 485 R850,000

Verw A485

Ideale toesluit en gaan 50m van die rivier. Baie sentraal ,loopafstand van die winkels,banke,ens. 3 Slaapkamers,oopplan kombuis ,sit en eetkamer met binnebraai. 2 Badkamers plus gaste toilet. Met ekstra braaikamer/sitkamer. Studie/waskamer. Enkel motorhuis. Boorgat. Ideaale vakansiehuis!

Kontak my vir besigtiging.

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap