+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Gerieflike gesinswoning met rivier uitsigte te koop in Velddrif. Verw: 277 (VERKOOP) R1,899,000

VERKOOP

Lieflike rivier uitsigte vanaf die huis in Velddrif.  Rivier net oorkant die straat.  Drie slaapkamers en drie badkamers (twee en suite).  Moderne kombuis met waskamer.  Dubbel motorhuis.  Gerieflike, ruim en lae onderhoud.  Kom woon in die Weskus met feitlik geen misdaad!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap