+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Rivier front huis te koop in Admiral Island – Ref 2505 R4,100,000

Nuut geboude moderne huis met asemrowende  mooi uitsig oor die rivier. Moderne oop plan kombuis/eetkamer/sitkamer

3 kamers met ondervloerse verwarming.

studeerkamer

2,5 badkamers

Groot entertainment area met braai.

Dubbel Garage vloer geteël

In baie veilige sekuriteits gebied.


Agent Inligting

Irma Smit
Irma Smit
  • Mobiele: 0606983558

Stuur Boodskap